iBet uBet web content aggregator. Adding the entire web to your favor.
iBet uBet web content aggregator. Adding the entire web to your favor.



Link to original content: https://web.archive.org/web/20091220062834/http://www.rsg.co.za/musiek_top20.asp
.:: Radio Sonder Grense ::.
The Wayback Machine - https://web.archive.org/web/20091220062834/http://www.rsg.co.za:80/musiek_top20.asp
TUISBLAD
PROGRAMME
Programskedule
Sportskedule
A-Z Programme
Aanbieders
Programwebwerwe
KLANK
Klankopsies
Klankargief
Potgooi (Podcasting)
Klank Afgestof
Bestel programme op CD
NUUSBULLETINS
OOGGETUIE
UITSAAIFREKWENSIES
WEER
MUSIEK
SA Top 20
Lys van Kunstenaars
VERMAAK
Leon se Fliekrubriek
Resepte
Speletjies
Gemeenskapsdagboek
Nuusbrief
RSG op Facebook
BLITSMENING
KOMPETISIES
AFLAAI
RSG Foto's
  Skermbewaarders en
Muurpapier
RSG advertensies
Dokumente en Vorms
MEDIA
Nuusverklarings
Foto's van Personeel
MEER OOR RSG
Die Radio in Afrikaans
Personeel
Gemeenskapsprojekte
RSG Dagboek
ADVERTEER OP RSG
Engels
Afrikaans
KONTAK ONS
   Snuffel rond op RSG.co.za:  
 SOEK
 
Nou op die Lug
Loof die Here
08:00-09:00
e-pos aan Ateljee
Luister
 
Ateljee SMS: 33343
ZAR 1.50 per SMS
  BLITSMENING   WAT IS NUUT?   RSG Nuusbrief
Hoe belangrik is persvryheid?
  Wat is nuut op die RSG webwerf? Klik hier
  Registreer vir RSG se nuusbrief

   Musiek  

Suid-Afrika se enigste amptelike Top 20 is eksklusief aan RSG. Luister elke Saterdag van 13:00 tot 14:00 na Ettienne Ludick wanneer hy snitte speel van die afgelope week se topverkoper CD's.

 Status:   $ Goud   # Platinum
 CD Week geëindig
Weke op
Top 20 

 

 

19 Des 12 Des 5 Des 28 Nov  
Verskeie Kunstenaars
Now That's What I Call Music 53
Koop CD
1 1 1 1 5
Susan Boyle
I dreamed a dream
Koop CD
2 18 - - 2
Verskeie Kunstenaars
Afrikaans is groot 2
Koop CD
3 2 4 6 5
Nicholis Louw
Energie
Koop CD
4 3 3 2 6
Whackhead Simpson
Thrown In The Deep End
Koop CD
5 5 2 5 4
Bobby van Jaarsveld
Net vir jou
6 4 6 3 5
Romanz
Bly getrou
Koop CD
7 12 - - 2
Parlotones
Stardust Galaxies
Koop CD
8 8 5 4 6
Verskeie Kunstenaars
Bump 25
Koop CD
9 6 8 7 4
Kurt Darren
Die beste medisyne
Koop CD
10 17 - - 2
Black Coffee
Home Brewed
11 9 11 14 6
Rudi Claase en Corlea Botha
Ons Lieflinge / Our Darlings
Koop CD
12 16 7 12 21
Miley Cyrus
The Time of Our Lives
Koop CD
13 13 19 - 3
Verskeie Kunstenaars
30 + 30 Goue Sokkie Treffers 12
Koop CD
14 7 10 9 9
Michael Bublé
Crazy Love
Koop CD
15 10 9 11 7
Big Nuz
Undisputed
16 15 - - 2
Robbie Wessels
Afrika Sonsak
Koop CD
17 19 18 20 4
Bok van Blerk
Afrikanerhart
18 - 15 15 1
R Kelly
Untitled
19 - - - 1
Verskeie Kunstenaars
94 Hits In A Row
Koop CD
20 - 14 13 1

 

 HOOGTEPUNTE OP RSG
 

Die tale wat ons praat
Sondag, 20 Desember
11:00-11:30
Fonnie du Plooy gesels met Prof Wannie Carstens, voorsitter van die Afrikaanse Taalraad, die A.T.R.


Hoe verklaar jy dit?
Sondag, 20 Desember
11:30-12:00
Heleen van Schalkwyk beskryf ’n soutpan op ’n familieplaas in die Karoo waarin daar kuile voorkom waarvan die modder geweldig warm is ─ sy wonder waaraan dié hitte toe te skryf is


Leefwêreld van die Gestremde
Sondag, 20 Desember
14:15-14:30
Fanie du Toit en Neva Smith van Kaapstad bespreek die uitdagings wat gemeenskapsorganisasies ervaar in die lewering van maatskaplike dienste aan mense met gestremdhede.


Rand en Sent
Sondag, 20 Desember
15:30-16:00
Ina Paarman gesels oor haar loopbaan, haar passie vir kos en wat kersfees vir haar beteken.


Wat sê die Prokureur?
Maandag, 21 Desember
11:00-11:50
Wat bepaal die Suid-Afrikaanse reg aangaande bystandsselfmoord en genadedood?  Igna Klynsmith bespreek al die aspekte aangaande die sensitiewe saak.


Leeskring
Dinsdag, 22 Desember
20:30-21:00
Corina van der Spoel van die Boekehuis in Johannesburg vertel meer van ‘n paar boeke wat wonderlik sal werk as kersgeskenke.


Verhoudings met grense
Woensdag, 23 Desember
21:00-22:00
Kenners kyk na die grootste foute wat ons in ons belangrikste verhoudings maak en hoe om dit reg te maak of te voorkom.


Radioteater
Donderdag, 24 Desember
21:00-22:00
HIROSJIMA MY GELIEFDE deur Marguerite Duras.
Wat is liefde? Het dit ʼn vernietigende krag? Heel dit mense wat verskeur is? En kan liefde die gruwels van ʼn oorlog bedek en vergewe?


Kersdrama
Vrydag, 25 Desember
13:00-14:00
Hierdie drama, wat afspeel in die nag voor Jesus gekruisig word, beeld Pontius Pilatus uit as Romeinse prokurator in konfrontasie met Kajafas en die Joodse raad.


Kersmusiek deur die eeue
Vrydag, 25 Desember
14:00-15:00
Die verhaal van die geboorte van die Christuskind het komponiste deur die eeue heen geinspireer om van die mees vreugdevolle musiek te komponeer.


Kersdag bring nuwe hoop
Vrydag, 25 Desember
15:00-15:30
Daar is al gesê dat ‘n mens ‘n hele paar dae kan lewe sonder water en sonder kos, maar dat jy nie een oomblik kan oorleef sonder hoop nie.


Rëenboog Kersfees
Vrydag, 25 Desember
16:00-17:00
Van Mitchell’s Plain tot Drakenstein. Van informele nedersetting tot kinderhuis. Van tong tot boud op die tafel. Kom vier die tradisies, kleur en geure van Suid-Afrika se rëenboog Kersfees. Vind uit wat beteken Kersfees vandag vir Suid-Afrikaners.


Lekkerluister Kerskous
Vrydag, 25 Desember
19:30-20:00
In jou Kerskous is daar ‘n spesiale insetsel oor wat die feestyd vir mense met gestremdhede beteken, aangebied deur Fanie du Toit. En Christine Wessels praat oor die jeug en die wonder wat Kersfees vir hulle inhou.


Kersdrama (herhaling)
Vrydag, 25 Desember
20:00-21:00
Hierdie drama, wat afspeel in die nag voor Jesus gekruisig word, beeld Pontius Pilatus uit as Romeinse prokurator in konfrontasie met Kajafas en die Joodse raad.


Hoe verklaar jy dit?
Sondag, 27 Desember
11:30-12:00
Leon Schmidt skryf dat die water van die Atlantiese Oseaan aan die Kaapse Weskus ysig koud is, maar skielik op ’n dag heerlik warm kan wees en vra hoe dié storie verklaar kan word