iBet uBet web content aggregator. Adding the entire web to your favor.
iBet uBet web content aggregator. Adding the entire web to your favor.



Link to original content: https://lyricstranslate.com/de/little-ghost-klein-spookie.html
The White Stripes - Little Ghost (Übersetzung auf Afrikaans)
  • The White Stripes

    Little Ghost

    Englisch → Afrikaans

Teilen
Font Size
Afrikaans
Übersetzung

Klein Spookie

Klein spookie, klein spookie
Die een wie ek vir die mees vrees het
Kan jy vir my 'n bietjie liefdie opskrik?
Ek's die enige een wat jou kan sien
En ek kan nie baie doen om jou te bevredig
En dis nog nie tyd om die Here daar bo te ontmoet nie
 
Die eerste oomblik dat ek haar ontmoet het
Het ek nie 'n spook verwag nie
Toe ek haar hand geskud het, het ek eintlik 'n handskoen geskud
Sy'd na my so soet aangekyk
En toe verlaat ons die kamer met diskreet
Niemand anders kon die geheim van ons liefde weet nie
 
Klein spookie, klein spookie
Die een wie ek vir die mees vrees het
Kan jy vir my 'n bietjie liefdie opskrik?
Ek's die enige een wat jou kan sien
En ek kan nie baie doen om jou te bevredig
En dis nog nie tyd om die Here daar bo te ontmoet nie
 
Elke oggend het ek wakker geword
En my klein spookie gesien
Ek wonder of dit rerig haar is wat daar le
Ek leun in om aan haar te raak en ek fluister
Maar ek's nie dapper genoeg om haar te soen nie
Toe ek haar gehou het het ek rerig lug gehou
 
Klein spookie, klein spookie
Die een wie ek vir die mees vrees het
Kan jy vir my 'n bietjie liefdie opskrik?
Ek's die enige een wat jou kan sien
En ek kan nie baie doen om jou te bevredig
En dis nog nie tyd om die Here daar bo te ontmoet nie
 
Al probeer ek my bes om dit te hou
Daar was rerig nie 'n geheim nie
Dit moes gelyk het asof ek met die muur gedans het
Niemand anders kon hierdie verskyning sien nie
Maar as gevolg van my kondisie
Ek het verlief geraak met 'n klein spookie en dit was al
 
Klein spookie, klein spookie
Die een wie ek vir die mees vrees het
Kan jy vir my 'n bietjie liefdie opskrik?
Ek's die enige een wat jou kan sien
En ek kan nie baie doen om jou te bevredig
En dis nog nie tyd om die Here daar bo te ontmoet nie
Nee, dis nog nie tyd om die Here daar bo te onmoet nie
 
Englisch
Originaltext

Little Ghost

Klicken, um den Originaltext zu sehen (Englisch)

Kommentare