iBet uBet web content aggregator. Adding the entire web to your favor.
iBet uBet web content aggregator. Adding the entire web to your favor.



Link to original content: https://af.wiktionary.org/wiki/pan
pan - Wikiwoordeboek Gaan na inhoud

pan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
[1] 'n Pan.
Enkelvoud Meervoud
  pan     panne    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  pannetjie     pannetjies  
  1. (kookkuns) Ronde voorwerp met 'n steel wat in die kombuis gebruik word om kos gaar te maak.
  2. (geologie) 'n Induiking in die landskap waar opgaring van oppervlaktewater plaasvind; 'n klein meertjie.
  1. Haal die pan uit, ek wil spek en eiers vir ontbyt maak.
  2. Die diere drink soggens by die boonste pan water.
2. vleiland

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: pan(en)
Nederlands: pan(nl)


Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) (met lidwoord) (sonder lidwoord) (met lidwoord)
  pan m     panes  
IPA: Standaardtaal tot 1957: [pan], meervoud: [ˈpanes]
Noord- en Sentraal-Spaans: [pan], meervoud: [ˈpanes]
Karibies: [pãŋ], meervoud: [ˈpaneh]
Silwerrivier-Spaans: [pan], meervoud: [ˈpaneh]
Brood