iBet uBet web content aggregator. Adding the entire web to your favor.
iBet uBet web content aggregator. Adding the entire web to your favor.



Link to original content: https://af.wiktionary.org/wiki/bril
bril - Wikiwoordeboek Gaan na inhoud

bril

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Bril
Enkelvoud Meervoud
  bril     brille    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  brilletjie     brilletjies  
bril
Raam met twee glase wat oor jou oë pas om beter te kan sien.
'n Bril word tipies gebruik vir sigkorreksie, soos met 'n leesbril wat gebruik word vir bysiendheid.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bril.

    Vertalings

  Vertalings:    bril
Engels: glasses(en), spectacles(en)
Nederlands: bril(nl)