iBet uBet web content aggregator. Adding the entire web to your favor.
iBet uBet web content aggregator. Adding the entire web to your favor.



Link to original content: https://af.wiktionary.org/wiki/Special:Search/broom
broom - Wikiwoordeboek Gaan na inhoud

broom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  broom     —  
   
(lêer)
broom
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Br en atoomgetal 35.
Broom is 'n halogeen wat rooi van kleur is en is 'n vlugtige vloeistof by kamertemperatuur wat maklik met chloor en jodium reageer.

    Vertalings

  Vertalings:    broom
Engels: bromine(en)
Esperanto: bromo(eo)
Nederlands: broom(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor broom.