York University
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
York University | |
---|---|
Wapen van die York University | |
Leuse: | Tentanda via |
Leuse in Afrikaans: | Die manier moet probeer word |
Leuse in Engels: | The way must be tried |
Gestig: | 1959 |
Tipe: | Openbare universiteit |
Befondsing: | $373 miljoen[1] (CAD) |
Kanselier: | Roy McMurtry |
President: | Mamdouh Shoukri |
Personeel: | 7 000 |
Voorgraadse studente: | 48 000[2] |
Nagraadse studente: | 5 900 |
Ligging: | Toronto, Ontario, Kanada
43°46′23″N 79°30′13″W / 43.77306°N 79.50361°W |
Kampus: | stedelik / voorstedelik, 185 ha (457,14 hektaar) |
Kleure: | Rooi en wit |
Bynaam: | York Lions |
Gelukbringer: | Leeu |
Affiliasies: | AUCC, CARL, IAU, COU, CIS, OUA, CUSID, Fields Institute, Ontario Network of Women in engineering, CBIE, CFS, CUP. |
Webtuiste: | yorku.ca |
Die York Universiteit is die grootste staatsuniversiteit van Toronto in Ontario, Kanada.[3] Dit is in 1959 gestig en is die tweede grootste universiteit in die land.[4][5]
Die universiteit, in die besonder die fakulteite van wetenskap en ingenieurswetenskap, neem aan die Kanadese Ruimteprogram deel. Hulle is ook bekend vir hulle besigheidskool en fakulteit van regsgeleerdheid.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Financial Statement | York University" (PDF) (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 20 Oktober 2016. Besoek op 3 Junie 2014.
- ↑ "Enrolment by university | AUCC" (in Engels). Aucc.ca. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Maart 2015. Besoek op 3 Junie 2014.
- ↑ "York University School of Social Work" (in Engels). Yorku.ca. 6 Januarie 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 6 Januarie 2014.
- ↑ (en) Schulich School of Business. "Schulich School of Business Global Rankings". Schulich.yorku.ca. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Februarie 2016. Besoek op 6 Januarie 2014.
{{cite web}}
:|author=
has generic name (hulp) - ↑ (en) "The 2011 Maclean's Law School Rankings". Oncampus.macleans.ca. 15 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 November 2013. Besoek op 6 Januarie 2014.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie York University.
- (en) Universiteit se amptelike webtuiste