Speenplakkie
Voorkoms
Speenplakkie[1] | |
---|---|
Adromischus mammilaris | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Binomiale naam | |
Adromischus mammilaris (L.f.) Lem.
|
Speenplakkie (Adromischus mammillaris (L.f.) Lem.) is 'n klein vetplantjie wat endemies is aan die Wes-Kaap provinsie van Suid-Afrika.
Dit kom van Calitzdorp tot Montagu voor en is op die SANBI-rooilys as 'bedreigd' (EN B1ab(iii)+2ab(iii)) gelys. Dit is slegs van twee plekke bekend en is daar reeds geruime tyd nie meer aangetref nie. Die volstruise wat in hierdie streek gehou word vertrap dit dalk.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Sien
- ↑ "SANBI" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2020.