Rooipootelsie
Voorkoms
Rooipootelsie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Charadriiformes |
Familie: | Recurvirostridae |
Genus: | Himantopus |
Spesie: | H. himantopus
|
Binomiale naam | |
Himantopus himantopus | |
Subspesies | |
| |
Verspreidings-kaart |
Die rooipootelsie (Himantopus himantopus) is 'n wydverspreide, langbeenwaadvoël in die steltfamilie Recurvirostridae.
Identifikasie
[wysig | wysig bron]Volwasse voëls is 33–36 cm lank. Hulle het lang pienk bene, 'n lang dun swart snawel en is hoofsaaklik wit met 'n swart hoof en 'n swart rug.
Habitat
[wysig | wysig bron]Hulle broei hoofsaaklik in vleie, vlak mere en vlak damme. Die nes is op oop grond naby water.
Verspreiding
[wysig | wysig bron]Die rooipootelsie kom voor in die suide en Suid-Ooste van Europa, Sentraal-Asië, Afrika, Australië, Sentraal-Amerika, Suid-Amerika, Hawaii, die Filippyne, Suid-Sentraal Kanada, die Weste en Suid-Ooste van die VSA.
Subspesies
[wysig | wysig bron]- H. h. himantopus
- H. h. leucocephalus
- H. h. knudseni
- H. h. mexicanus
- H. h. melanurus
Ander name
[wysig | wysig bron]- Engelse naam: Black-winged Stilt
- Wetenskaplike naam: Himantopus himantopus
Galery
[wysig | wysig bron]-
Amerikaanse swartnek-waadvoël
-
Himantopus himantopus