Princeton, Kentucky
Voorkoms
Princeton | |
---|---|
Stad | |
Die Caldwell County Courthouse in Princeton | |
Koördinate: 37°6′28″N 87°52′57″W / 37.10778°N 87.88250°W | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Kentucky |
County | Caldwell |
Gestig op | 6 Desember 1820 |
Inkorporasie | 1854 |
Regering | |
• Burgemeester | Danny Beavers |
Oppervlak | |
• Totaal | 23,34 km2 (9,01 vk. myl) |
• Land | 23,28 km2 (8,99 vk. myl) |
• Water | 0,06 km2 (0,02 vk. myl) |
Hoogte | 147 m (482 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 6 329 |
• Digtheid | 271,9/km2 (704/vk. myl) |
Tydsone | UTC-6 (CST) |
• Somertyd | UTC-5 (CDT) |
Poskode | 42445 |
Skakelkodes | 270 & 364 |
Webwerf | www.princeton.ky.gov |
Princeton is 'n stad in die deelstaat Kentucky en die administratiewe setel van die Caldwell County. Vloeispaat word in die omgewing gemyn.
Bron
[wysig | wysig bron]- Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 19, Bladsy 378.