Port Jackson
Voorkoms
Port Jackson | |
---|---|
Die hawe vanuit die lug gesien | |
Koördinate: | 33°51′30″S 151°14′00″O / 33.85833°S 151.23333°O |
Ligging: | Sydney, Nieu-Suid-Wallis, Australië |
Soort: | See van die Stille Oseaan |
Oppervlakte: | 55 km² |
Lengte: | 19 km |
Invloei: | Parramatta, Lane Cove, Middle Harbour |
Uitvloei: | Tasmansee |
Eiland/e: | Clark, Shark, Goat, Fort Denison |
Nedersettings: | Sydney |
Port Jackson is 'n natuurlike hawe wat aan die ooskus van Australië by Sydney geleë is. Die hawe is ook bekend as plek waar vir bekende "Sydney Opera House" en die "Sydney Harbour Bridge" gesetel is.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Port Jackson.