Pelt
Pelt | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Katolieke kerk in Sint-Huibrechts-Lille | |
Ligging van die Pelt-munisipaliteit in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 51°14′N 5°26′O / 51.233°N 5.433°O | |
Land | België |
Provinsie | Limburg |
Arrondissement | Maaseik |
Stigting | 2019 |
Regering | |
• Burgemeester | Frank Smeets (CD&V) |
Oppervlak | |
• Totaal | 83,62 km2 (32,29 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 32 902 |
• Digtheid | 393/km2 (1 020/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 3900, 3910 |
Skakelkodes | 011 |
Webwerf | www.gemeentepelt.be |
Pelt is 'n munisipaliteit in die Belgiese provinsie Limburg, met 'n bevolking van sowat 33 000 in 2019 en 'n oppervlakte van 84 km².
Hierdie munisipaliteit is op 1 Januarie 2019 opgerig uit die munisipaliteite Neerpelt en Overpelt wat is saamgegaan.
Pelt grens in die noorde aan die Nederlandse provinsie Noord-Brabant.
Deur die munisipaliteit vloei die Dommel-rivier.
Plekke
[wysig | wysig bron]Plekke in die munisipale gebied van Pelt:
|
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pelt.
- (nl) Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Munisipaliteite in Belgies Limburg | |
---|---|
Alken | As | Beringen | Bilzen | Bocholt | Borgloon | Bree | Diepenbeek | Dilsen-Stokkem | Genk | Gingelom | Halen | Ham | Hamont-Achel | Hasselt | Hechtel-Eksel | Heers | Herk-de-Stad | Herstappe | Heusden-Zolder | Hoeselt | Houthalen-Helchteren | Kinrooi | Kortessem | Lanaken | Leopoldsburg | Lommel | Lummen | Maaseik | Maasmechelen | Nieuwerkerken | Oudsbergen | Peer | Pelt | Riemst | Sint-Truiden | Tessenderlo | Tongeren | Voeren | Wellen | Zonhoven | Zutendaal |