Modena
Voorkoms
Modena | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 44°38′41″N 10°55′32″O / 44.64472°N 10.92556°O | |
Land | Italië |
Streek | Emilia-Romagna |
Provinsie | Modena |
Regering | |
• Burgemeester | Giorgio Pighi |
Oppervlak | |
• Totaal | 182,7 km2 (70,5 vk. myl) |
Hoogte | 34 m (112 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 184 525 |
• Digtheid | 980/km2 (2 500/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
• Somertyd | UTC+2 (MEST) |
Poskode | 41100 |
Skakelkodes | 059 |
Webwerf | comune.modena.it |
Modena (Latyn: Mutina) is 'n stad in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italië. Die stad het 'n bevolking van 184 525 in 2013 gehad en het 'n oppervlakte van 182,7 km². Die ensemble van Modena met die katedraal, die Torre Civica en die Piazza Grande is in 1997 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Modena.
- (en) (fr) Amptelike UNESCO bladsy