Microsoft Windows
Voorkoms
Windows 10 se beginskerm | ||
Ontwikkelaar | ||
---|---|---|
Microsoft | ||
Webblad | http://www.windows.microsoft.com | |
Vrystellings | ||
Aanvanklike vrystelling | 20 November 1985 | |
Huidige weergawe | Windows 10 – (1909 / 10.0.18363.752) (24 Maart 2020 | )|
Voorskouweergawe | 10.0.19592 (25 Maart 2020 | )|
Bronkodemodel | Geslote / gedeelde bron | |
Lisensie | Eiendoms-kommersiële sagteware | |
Kerntipe | Windows NT-familie: hibriede Windows 9x en vroeër: Monolities (MS-DOS) | |
Taal(e) | 138 tale[1] | |
Opdateermetode | Windows Update Windows Anytime Upgrade Windows Store WSUS | |
Platforms wat ondersteun word | ARM, IA-32, Itanium, x86-64, DEC Alpha, MIPS, PowerPC | |
Ondersteuningstatus | ||
Verdere leesstof |
Microsoft Windows is die naam van 'n reeks bedryfstelsels wat deur Microsoft ontwikkel en versprei word. Microsoft het die eerste weergawe van Windows in November 1985 vrygestel as 'n toevoeging tot MS-DOS om aan die groeiende belangstelling in grafiese gebruikerskoppelvlakke te voldoen.
Mettertyd het Microsoft Windows die persoonlike rekenaarmark begin domineer en bedryfstelsels soos OS/2 en Mac OS uit die kussings gelig. Teen 2004 het Microsoft Windows ongeveer 90% van die wêreld se persoonlike rekenaars bedryf.
Weergawes
[wysig | wysig bron]- Windows 95
- Windows 98
- Windows 2000
- Windows ME
- Windows XP
- Windows Vista
- Windows 7
- Windows 8
- Windows 8.1
- Windows 10
- Windows 11
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "Listing of available Windows 7 language packs". Msdn.microsoft.com. Besoek op 5 April 2014.
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Microsoft Windows.
- (en) Amptelike webwerf Geargiveer 1 Junie 2015 op Wayback Machine
- (en) Amptelike blog