Edirne
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Turkye |
Provinsie | Edirne |
Koördinate | 41°40′28″N 26°33′39″O / 41.67444°N 26.56083°O |
Stigting | 125 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 830 vk km |
Hoogte bo seevlak | 41 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2008) | 138 222 |
- Bevolkingsdigtheid | 185/vk km |
- Aire urbaine | 141 570 |
Tydsone | UTC +1 |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester (2008–2014) | Hamdi Sedefçi (CHP) |
Amptelike webwerf | www.edirne.bel.tr |
Edirne is ’n stad in Thracië, die westelike deel van Turkye, naby die land se grense met Griekeland en Bulgarye. Dié grense word deur die Maritsarivier gevorm wat ook deur die stad vloei. Dit was die hoofstad van die Ottomaanse Ryk van 1365 tot 1457, toe Konstantinopel (die huidige Istanboel) Konstantyn die Grote se nuwe hoofstad geword het.
Edirne is tans die hoofstad van die Edirne-provinsie in Oos-Thrakië. Die stad het in 2009 ’n bevolking van 141 570 gehad (119 298 in 2000).
Galery
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Edirne
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Edirne.
- (en) Toerisme-inligting oor Edirne op Wikivoyage
- (tr) Amptelike webwerf
- (en) "Edirne". Encyclopædia Britannica. Besoek op 7 April 2019.