iBet uBet web content aggregator. Adding the entire web to your favor.
iBet uBet web content aggregator. Adding the entire web to your favor.



Link to original content: https://af.wikipedia.org/wiki/Amerikaanse_Huis_van_Verteenwoordigers
Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers - Wikipedia Gaan na inhoud

Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Huidige samestelling van die Huis van Verteenwoordigers. ██ Republikeine (221) ██ Demokrate (212) ██ Vakant (2)
Huis van Verteenwoordigers kamer

Die Amerikaanse Huis van Veerteenwoordigers (Engels: United States House of Representatives) is die laerhuis van die Amerikaanse Kongres. Dit bestaan uit 435 lede wat vir termyne van twee-jaar verkies word. In die huidige 118de Amerikaanse Kongres het Republikeine 'n meerderheid in die Huis van Verteenwoordigers. 'n Totaal van 221 verteenwoordigers is Republikeine, terwyl 212 verteenwoordigers Demokrate is; twee setels is vakant.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. US House of Representatives Home Page (Engels). URL besoek op 4 Oktober 2023.