iBet uBet web content aggregator. Adding the entire web to your favor.
iBet uBet web content aggregator. Adding the entire web to your favor.



Link to original content: https://af.wikipedia.org/wiki/2016_Formule_Een-seisoen
2016 Formule Een-seisoen - Wikipedia Gaan na inhoud

2016 Formule Een-seisoen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
2016 FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen
Vorige: 2015 Volgende: 2017
Indeks van wedrenne volgens land en seisoen.

Die Formule Een-seisoen van 2016 het uit 21 Grand Prix-wedrenne bestaan. Die verdedigende bestuurderskampioen was die Brit Lewis Hamilton, en Nico Rosberg is as die bestuurderskampioen vir 2016 gekroon in Aboe Dhabi.

Nico Rosberg, die jaar se wêreld-
bestuurderskampioen.
Die Mercedes F1 W06 Hybrid, die wenmotor in die Wêreldvervaardigerskampioenskapsreeks.

Kalender

[wysig | wysig bron]
Rondte Ren Datum Wenjaer Wenmotor Verslag
1. Vlag van Australië Australiese Grand Prix 20 Maart Vlag van Duitsland Nico Rosberg Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
2. Vlag van Bahrein Bahreinse Grand Prix 3 April Vlag van Duitsland Nico Rosberg Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
3. Vlag van Volksrepubliek China Chinese Grand Prix 17 April Vlag van Duitsland Nico Rosberg Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
4. Vlag van Rusland Russiese Grand Prix 1 Mei Vlag van Duitsland Nico Rosberg Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
5. Vlag van Spanje Spaanse Grand Prix 15 Mei Vlag van Nederland Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer Verslag
6. Vlag van Monaco Monaco Grand Prix 29 Mei Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
7. Vlag van Kanada Kanadese Grand Prix 12 Junie Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
8. Vlag van Azerbeidjan Europese Grand Prix 19 Junie Vlag van Duitsland Nico Rosberg Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
9. Vlag van Oostenryk Oostenrykse Grand Prix 3 Julie Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
10. Vlag van Verenigde Koninkryk Britse Grand Prix 10 Julie Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
11. Vlag van Hongarye Hongaarse Grand Prix 24 Julie Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
12. Vlag van Duitsland Duitse Grand Prix 31 Julie Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
13. Vlag van België Belgiese Grand Prix 28 Augustus Vlag van Duitsland Nico Rosberg Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
14. Vlag van Italië Italiaanse Grand Prix 4 September Vlag van Duitsland Nico Rosberg Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
15. Vlag van Singapoer Singapoerse Grand Prix 18 September Vlag van Duitsland Nico Rosberg Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
16. Vlag van Maleisië Maleisiese Grand Prix 2 Oktober Vlag van Australië Daniel Ricciardo Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer Verslag
17. Vlag van Japan Japannese Grand Prix 9 Oktober Vlag van Duitsland Nico Rosberg Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
18. Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Grand Prix 23 Oktober Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
19. Vlag van Meksiko Meksikaanse Grand Prix 30 Oktober Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
20. Vlag van Brasilië Brasiliaanse Grand Prix 13 November Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
21. Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Aboe Dhabi Grand Prix 27 November Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes Verslag

Spanne

[wysig | wysig bron]
Span Vervaardiger Onderstel Enjin Bande No. Renjaers Rondtes
Vlag van Italië Scuderia Ferrari Ferrari SF16-H Ferrari 059/5[1] P 5
7
Vlag van Duitsland Sebastian Vettel
Vlag van Finland Kimi Räikkönen

Vlag van Indië Sahara Force India F1-span Force India-Mercedes VJM09 Mercedes PU106B Hybrid P 11
27
Vlag van Meksiko Sergio Pérez
Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg

Vlag van Verenigde Koninkryk Haas F1-span Haas-Ferrari VF-16 Ferrari 059/5 P 8
21
Vlag van Frankryk Romain Grosjean
Vlag van Meksiko Esteban Gutiérrez

Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren Honda F1-span McLaren-Honda MP4-31 Honda RA616H Hybrid P 14
22
Vlag van Spanje Fernando Alonso
Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button
Vlag van Duitsland Mercedes AMG Petronas F1-span Mercedes F1 W07 Hybrid Mercedes PU106C Hybrid P 6
44
Vlag van Duitsland Nico Rosberg
Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton
Vlag van Verenigde Koninkryk Manor Racing F1 MRT-Mercedes MRT-05 Mercedes PU106C Hybrid P 88
94
Vlag van Indonesië Rio Haryanto
Vlag van Duitsland Pascal Wehrlein
1-12

Vlag van Oostenryk Red Bull Racing Red Bull-TAG Heuer RB12 TAG Heuer F1-2016 P 3
33
Vlag van Australië Daniel Ricciardo
Vlag van Nederland Max Verstappen
Vlag van Frankryk Renault Sport Formule Een Renault RS16 Renault RE16 P 20
30
Vlag van Denemarke Kevin Magnussen
Vlag van Verenigde Koninkryk Jolyon Palmer
Vlag van Switserland  Sauber F1-span Sauber-Ferrari Sauber C35 Ferrari 059/5 P 9
12
Vlag van Swede Marcus Ericsson
Vlag van Brasilië Felipe Nasr
Vlag van Italië Scuderia Toro Rosso Toro Rosso-Ferrari STR11 Ferrari 059/4 P 26
55
Vlag van Rusland Daniil Kvyat
Vlag van Spanje Carlos Sainz jr.
Vlag van Verenigde Koninkryk Williams Martini Racing Williams-Mercedes FW38 Mercedes PU106C Hybrid P 19
77
Vlag van Brasilië Felipe Massa
Vlag van Finland Valtteri Bottas

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Nagnes, Franco (17 Julie 2014). "Ferrari test 059/4 Power Unit". Omnicourse. Franco Nagnes. Besoek op 11 April 2015.