1725
Voorkoms
1725 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1720 | 1721 | 1722 | 1723 | 1724 | ◄ 1725 ► | 1726 | 1727 | 1728 | 1729 | 1730 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1725 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Pieter I van Rusland | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1725 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 25ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 25 Januarie – Die Spaanse kaper en handelaar Amaro Pargo die titel Hidalgo (edelman).
- 11 Junie – Pous Benedictus XIII stel Niccolò Coscia, titulêr aartsbiskop van Traianopoli en Niccolò del Giudice, apostoliese protonotarius aan as kardinale.
- 19 November – Lorenzo Corsini (later Pous Clemens XII) word kardinaal-biskop van Frascati.
- Die Nederlander Francois de Cuiper, lei 'n ekspedisie van die Kaapkolonie namens die VOC na die gebied van die Krugerwildtuin. Die ekspedisie word egter aangeval deur plaaslike etniese groepe by Gomondwane en verdryf.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Paul Sandby, Waterverfskilder
- 20 Maart – Abdülhamid I, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk († 1789).
- 2 April – Casanova, Italiaanse avonturier en skrywer († 1798).
- 28 September – Arthur Guinness, Ierse entrepreneur en stigter van die Guinness-bierbrouery in Dublin, Ierland († 1803).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 8 Februarie – Tsaar Pieter die Grote van Rusland. (* 9 Junie 1672)
- 19 Julie – Olof Bergh, ’n ou-Kaapse amptenaar en die stamvader van die Bergh-familie (* 1643).