1431
Voorkoms
1431 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1426 | 1427 | 1428 | 1429 | 1430 | ◄ 1431 ► | 1432 | 1433 | 1434 | 1435 | 1436 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1431 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1431 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 31ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 3 Maart – Pous Eugenius IV volg Pous Martinus V op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
- 11 Maart – Kardinaal Lucido de' Conti kroon Pous Eugenius IV in die ou Sint Pieterskerk.
- 30 Mei – In Rouen, Frankryk word 19-jarige Johanna van Arkel op die brandstapel verbrand.
- 23 Julie – Die konsilie van Basel word geopen. Bywoning is swak.
- 18 Desember – Pous Eugenius IV skort die konsilie van Basel op. Die deelnemers is nie tevrede nie.
- Die Hussiete behaal 'n groot oorwining by Domažlice.[1]
- Koning Barom Reachea II van die Khmer-ryk moet uit Yasodharapura vlug.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 1 Januarie – Roderic Llançol later Pous Alexander VI, die 214de pous van die Rooms-Katolieke Kerk in Xativa, Spanje († 1503)
- Onbekend – Andrea Mantegna, die eerste Renaissance kunstenaar van Noord-Italië († 1506)
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 20 Februarie – Pous Martinus V, die 206de pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±1368).
- 30 Mei – Johanna van Arkel, verbrand op die brandstapel (* 1412)
- 1 Desember – Elisabeth von Ziegenhain, vrou van Ulrich V von Hanau (* 1375)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Vyšný, Paul (2003). ""A Hussite in Scotland: The Mission of Pavel Kravař to St Andrews in 1433."". The Scottish Historical Review. 82 (213): 1–19.