1220
Voorkoms
1220 |
◄ | 12de eeu | ◄13de eeu► | 14de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1215 | 1216 | 1217 | 1218 | 1219 | ◄ 1220 ► | 1221 | 1222 | 1223 | 1224 | 1225 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1220 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die Notre Dame van Straatsburg omtrent 1220 | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1220 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 20ste jaar van die 13de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Frankfurt am Main verkry stadstatus.
- 18 Februarie – Pous Honorius III verklaar Hugo, biskop van Lincoln heilig.
- 22 November – Pous Honorius III kroon Frederik II tot keiser van die Heilige Romeinse Ryk.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 30 Mei – Aleksander Nefski, Grootprins van die Rjoerik-dinastie († 1263).
- Ongeveer – Pous Adrianus V, die 186ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1276).
- Jaroslaf III van Twer, Grootprins van die Rjoerik-dinastie († 1271)
Sterftes
[wysig | wysig bron]- Wolfram von Eschenbach, Duitse digter