iBet uBet web content aggregator. Adding the entire web to your favor.
iBet uBet web content aggregator. Adding the entire web to your favor.



Link to original content: http://af.wiktionary.org/wiki/tradisionele_Sjinees
tradisionele Sjinees - Wikiwoordeboek Gaan na inhoud

tradisionele Sjinees

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
IPA: [trɑdisiuˈniə̯lə ʃiˈniə̯s, trədisiuˈniə̯lə ʃiˈniə̯s, trɑdiʃuˈniə̯lə ʃiˈniə̯s, trədiʃuˈniə̯lə ʃiˈniə̯s, trɑdisiuˈniə̯lə siˈniə̯s, trədisiuˈniə̯lə siˈniə̯s]
Die alfabet waarmee die Sjinese taal op Taiwan, in Hongkong en Makau geskryf word.
Die retroniem tradisionele Sjinees word gebruik om die tradisionele karakters van die Vereenvoudigde Sjinese karakters, 'n gestandardiseerde karakterversameling wat deur die regering van die Volksrepubliek Sjina tydens die 1950's op die Sjinese Vasteland ingevoer is, te onderskei.
tradisionele Chinees
Sjineesvereenvoudigde Sjinees

    Vertalings

  Vertalings:    tradisionele Sjinees
Sjinees (Mandaryns):
vereenvoudig: 传统中文 (chuántǒng zhōngwén)
tradisioneel: 傳統中文 (chuántǒng zhōngwén)
Duits: traditionelles Chinesisch(de)
Engels: traditional Chinese(en)
Frans: chinois traditionnel(fr)
Iers: Sínis Traidisiúnta(ga)
Italiaans: cinese tradizionale(it)
Sweeds: traditionell kinesiska(sv)