Bosnies
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Bosnies |
Attributief | Bosniese |
Partitief | Bosnies |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Bosniese | Bosnieses |
Intensiewe vorm | |
- IPA: [ˈbosnis]
- byvoeglik: predikatief: [ˈbosnis], attributief: [ˈbosnisə], partitief: [ˈbosnis]
- gesubstantiveer: [ˈbosnisə], meervoud: [ˈbosnisəs]
- بَُوسْنِیسْ
- byvoeglik: predikatief: بَُوسْنِیسْ , attributief: بَُوسْنِیسِی , partitief: بَُوسْنِیسْ
- gesubstantiveer: بَُوسْنِیسِی , meervoud: بَُوسْنِیسیِسْ
- Bosnies. Bosniis
- byvoeglik: predikatief: Bosnies, Bosniis; attributief: Bosnise; partitief: Bosnies, Bosniis
- gesubstantiveer: Bosnise; meervoud: Bosnises
- Van, betreffende die Bosniërs.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Bosnië.
- Van, betreffende die Bosniese taal.
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Bosnies |
- (taal) 'n Suid-Slawiese taal met ongeveer 4 miljoen sprekers; die amptelike taal van Bosnië (2004).
- ISO 639-1: bs
- ISO/DIS 639-3: bos
- SIL: BWF
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Bosnies.