iBet uBet web content aggregator. Adding the entire web to your favor.
iBet uBet web content aggregator. Adding the entire web to your favor.

Link to original content: http://af.wiktionary.org/wiki/-n
-n - Wikiwoordeboek Gaan na inhoud

-n

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord
Manlik Vroulik Onsydig
Enkelvoud -en -a,
(tot 1938:) -en
-et
Meervoud -ene -ene -a,
(tot 1938:) -ene
Voor 'n byvoeglike naamwoord
Manlik Vroulik Onsydig
Enkelvoud den den det
Meervoud de
IPA: [-n]
  1. Die, enkelvoud van die bepaalde manlike lidwoord ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord.
  2. (Tot 1938:) enkelvoud van die bepaalde vroulike lidwoord ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord.
(Ná 'n medeklinker:) -en

    Sinonieme

(Sedert 1938:) -a

Ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord
Gemeenslagtig Onsydig
Enkelvoud -en -et
Meervoud -ene
Voor 'n byvoeglike naamwoord
Gemeenslagtig Onsydig
Enkelvoud den det
Meervoud de
IPA: [-n]
Die, enkelvoud van die bepaalde gemeenslage lidwoord ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord.
(Ná 'n medeklinker:) -en

Ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord
Manlik Vroulik Onsydig
Enkelvoud -en -a,
(tot 1938:) -i
-et
Meervoud -ane -ene,
(by woorde op "-ar":) -ane;
(tot 1938 by woorde op "-or":) -one
-a,
(tot 1938:) -i
Voor 'n byvoeglike naamwoord
Manlik Vroulik Onsydig
Enkelvoud den den det
Meervoud dei
IPA: [-n]
Die, enkelvoud van die bepaalde manlike lidwoord ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord.
(Ná 'n medeklinker:) -en

Ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord
Gemeenslagtig Onsydig
Enkelvoud -en -et
Meervoud -na; -en