Vuuros (astrologie)
Voorkoms
丁丑
Die Vuuros (丁丑, dīngchǒu) is die 14de jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die vierde Hemelstam (丁, dīng; die element Vuur en Jin) met die tweede Aardtak (丑, chǒu), gesimboliseer deur die Os (牛, niú).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Vuurosjaar het in 1997 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 7 Februarie 1997 tot 27 Januarie 1998.
Vuurosjare
[wysig | wysig bron]Sestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die volgende jare is Vuurosjare:
Jare van die Vuuros | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2684 v.C. | 2624 v.C. | 2564 v.C. | 2504 v.C. | 2444 v.C. | 2384 v.C. | 2324 v.C. | 2264 v.C. | 2204 v.C. | 2144 v.C. |
10 | 2084 v.C. | 2024 v.C. | 1964 v.C. | 1904 v.C. | 1844 v.C. | 1784 v.C. | 1724 v.C. | 1664 v.C. | 1604 v.C. | 1544 v.C. |
20 | 1484 v.C. | 1424 v.C. | 1364 v.C. | 1304 v.C. | 1244 v.C. | 1184 v.C. | 1124 v.C. | 1064 v.C. | 1004 v.C. | 944 v.C. |
30 | 884 v.C. | 824 v.C. | 764 v.C. | 704 v.C. | 644 v.C. | 584 v.C. | 524 v.C. | 464 v.C. | 404 v.C. | 344 v.C. |
40 | 284 v.C. | 224 v.C. | 164 v.C. | 104 v.C. | 44 v.C. | 17 | 77 | 137 | 197 | 257 |
50 | 317 | 377 | 437 | 497 | 557 | 617 | 677 | 737 | 797 | 857 |
60 | 917 | 977 | 1037 | 1097 | 1157 | 1217 | 1277 | 1337 | 1397 | 1457 |
70 | 1517 | 1577 | 1637 | 1697 | 1757 | 1817 | 1877 | 1937 | 1997 | 2057 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 764 v.C. |
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Vorige teken ← Vuurrot (丙子) |
Vuuros (丁丑) | Volgende teken Aardtier (戊寅) → |