Virtual International Authority File
Voorkoms
Skermgreep (2012) | |
Akroniem | VIAF |
---|---|
Begin | 6 Augustus 2003 |
Besturende organisasie | OCLC |
Voorbeeld | 70042340 |
Webwerf | viaf |
Die Virtual International Authority File (VIAF) is 'n internasionale gesaglêer. Dit is 'n gesamentlike projek wat deur verskeie nasionale biblioteke begin is en wat deur die Online Computer Library Center (OCLC) bedryf word.[1][2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Kelley, Michael; Schwartz, Meredith (2012). "VIAF service transitions to OCLC". Library Journal. Media Source. 137 (8): 16.
- ↑ VIAF, OCLC, http://www.oclc.org/viaf/.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikidata het die eienskap: VIAF ID (P214) (sien gebruike) |