Salty du Rand
Voorkoms
| |||||
Salty du Rand in Nieu-Seeland in 1956 | |||||
Volle naam | Jacobus Abraham du Rand | ||||
---|---|---|---|---|---|
Bynaam | Salty | ||||
Geboortedatum | 16 Januarie 1926 | ||||
Geboorteplek | Hofmeyr, Suid-Afrika | ||||
Sterftedatum | 27 Februarie 1979 (op 53) | ||||
Sterfteplek | Pretoria | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losvoorspeler, Slot | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Inyazura | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Rhodesië Noord-Transvaal |
|||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1949–1956 | Suid-Afrika | 21 | (12) |
Jacobus Abraham du Rand, beter bekend as Salty du Rand (16 Januarie 1926, Hofmeyr – 27 Februarie, 1979, Pretoria) was 'n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se vyf-en-twintigste Springbokkaptein.
Bron
[wysig | wysig bron]- Die Kapteins, Edward Griffiths, 2001, ISBN 1-86842-116-3
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Voorafgegaan deur Basie Vivier |
Springbokkaptein 1949–1956 |
Opgevolg deur Johan Claassen |