Godsdiens
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Religieuse)
Godsdiens bestaan uit verskeie stelsels gelowe en praktyke wat deur mense dwarsoor die wêreld beoefen word.
Abrahamitiese gelowe
[wysig | wysig bron]- Trinitariese Christendom
- Katolisisme
- Oosterse Christendom
- Protestantisme
- Adventisme
- Anabaptisme
- Anglikanisme
- Baptisme
- Calvinisme
- Episkopalisme
- Evangeliese leer
- Vergadering van Gelowiges (Plymouth Brethren)
- Hussiete
- Morawiese kerk (Herrnhutters)
- Irvingisme (Apostoliese Kerke)
- Kongregasionalisme
- Kwakers
- Lutheranisme
- Messiaanse Christendom
- Metodisme
- Piëtisme
- Pinksterbeweging
- Presbiterianisme
- Waldense
- Nie-trinitariese Christendom
- Groepe met andere heilige boeke of gesaghebbende openbarings naas die Bybel:
- Gnostiese Christene
- Rabbynse Judaïsme
- Konserwatiewe Judaïsme (Masorti Judaïsme)
- Liberale Judaïsme
- Ortodokse Judaïsme
- Charediese Judaïsme (Ultra-Ortodokse Judaïsme)
- Chassidiese Judaïsme
- Mitnagdiem (Litause Judaïsme)
- Sefardies-Ortodokse Judaïsme (Sefardiese Jode)
- Modern-Ortodokse Judaïsme
- Godsdienstige Sionisme (Nasionaal-godsdienstige Judaïsme of Mizrachi)
- Charediese Judaïsme (Ultra-Ortodokse Judaïsme)
- Nie-Rabbynse Judaïsme
- Beta Israel
- Karaïetiese Judaïsme
- Nasarener (Nasaret Judaïsme)
- Kabbala[3]
- Messiaanse Judaïsme[2]
Islam
[wysig | wysig bron]- Soennisme
- Sjiïsme
- Ahmadiyya
- Nasie van Islam – Swart Moslems
- Soefisme [5]
- Volks-Islam
- Hindoeïsme
- indeling volgens gode
- indeling volgens filosofieë
- Volk-Hindoeïsme
- Nuwe Hindoeïstiese bewegings
- Boeddhisme [6]
- Ayyavazhi
- Djainisme
- Sikhisme
- Vediese religie of Brahmanisme
Oos-Asiatiese gelowe
[wysig | wysig bron]- Aetherius-geselskap
- Antroposofie
- Mistisisme
- Natuurgodsdiens
- Okkultisme
- Paganisme (Heidendom)
- Sciëntologie
- Teosofie
- Vierde Weg
- Vrymesselary
Ander godsdienste
[wysig | wysig bron]Godsdienstige filosofieë
[wysig | wysig bron]Teenstellend: Ateïsme en Humanisme
- Agnostisisme
- Ateïsme
- Deïsme
- Monoteïsme
- Paganisme
- Pandeïsme
- Panenteïsme
- Panteïsme
- Politeïsme
- Post-teïsme
- Teïsme
- Universalisme
Notas
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 Die Oosters-Katolieke Kerke behoort aan die Katolisisme asook aan die Oosterse Christendom.
- ↑ 2,0 2,1 Messiaanse Judaïsme is 'n kombinasie van Judaïsme en Christendom.
- ↑ 3,0 3,1 Kabbala is 'n esoteriese Judaïsme.
- ↑ 4,0 4,1 Droese is Misties-Islamities.
- ↑ 5,0 5,1 Soefisme is Esoteries-Islamities.
- ↑ Die Boeddhisme het uiteindelik buite Indië gevestig geraak.
- ↑ Hinayana / Theravada het uiteindelik in Suidoos-Asië gevestig geraak.
- ↑ 8,0 8,1 Mahayana het uiteindelik in Oos-Asië gevestig geraak.
- ↑ 9,0 9,1 Hermetisme is Misties asook Okkult.