Poortprys
Voorkoms
Die Poortpryse word jaarliks toegeken vir die twee beste skeppende bydraes (poësie, prosa, drama) deur leerders in grade 10, 11 en 12 wat aan die Poortkompetisie deelgeneem het.
Lys van wenners
[wysig | wysig bron]- 2022 – Poësie: Mikayla Pretorius van Windhoek High School vir haar gedig Die diagram van die hart en Prosa: JD Carr van die Hoërskool Upington vir Wabi sabi. Die prys vir die beste ontwerp vir Die Poort-boekie se voorblad is toegeken aan Janke Labuschagne van die Hoërskool Reitz.[1]
- 2023 – Poësie: JD Carr van die Hoërskool Upington vir sy gedig v-e-r-l-i-e-f en Prosa: Mila van Niekerk van die Hoërskool Outeniqua vir My grootste vrees. Die prys vir die beste ontwerp vir die Poort-boekie se voorblad is toegeken aan Marlize Theron van die Hoërskool Sentraal.[2]
- 2024 – Poësie: Mila van Niekerk van die Hoërskool Outeniqua vir haar gedig Sonskerm en Prosa: Aletta Smit van die Afrikaanse Hoër Meisieskool vir Racheltjie de Beer.[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ https://maroelamedia.co.za/goeiegoed/goeie-nuus/naude-wen-hertzogprys-met-dol-heuning/
- ↑ "SA Akademiepryse 2023" (PDF). SA Akademie. Besoek op 13 Mei 2024.
- ↑ "SA Akademiepryse 2024" (PDF). SA Akademie. 19 April 2024. Besoek op 13 Mei 2024.