iBet uBet web content aggregator. Adding the entire web to your favor.
iBet uBet web content aggregator. Adding the entire web to your favor.



Link to original content: http://af.wikipedia.org/wiki/Nyaya
Nyaya - Wikipedia Gaan na inhoud

Nyaya

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Nyaya (Sanskrit: न्याय) is een van die ses ortodokse skole van Hindoeïsme. Die naam beteken letterlik "geregtigheid", "reëls", "metode" of "oordeel".[1]

Die ander vyf ortodokse skole is Vedanta, Samkhya, Vaisheshika, Mimamsa en Yoga.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Nyaya: Indian Philosophy Encyclopædia Britannica (2014)

Skakels

[wysig | wysig bron]