Litiumhidried
Voorkoms
Algemeen | |
---|---|
Naam | Litiumhidried |
Chemiese formule | LiH |
Molêre massa | |
CAS-nommer | |
Voorkoms | kleurlose kristalle[1] |
Fasegedrag | |
Ruimtegroep | Fm3m[1] |
Nommer | 225 |
Strukturbericht | B1 |
Smeltpunt | 680 °C[1] |
Kookpunt | |
Digtheid | 0,77[1] |
Oplosbaarheid | reageer |
Dampdruk | 0,023 Torr @ 23,5 °C[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Litiumhidried is 'n soutagtige verbinding van litium en waterstof met die chemiese formule LiH.
Chemiese eienskappe
[wysig | wysig bron]Die stof kan verkry word deur litiummetaal in 'n stroom van waterstof te verhit:[1]
Die stof is voggevoelig maar reageer slegs onder rooi hitte met suurstof.