Jiamusi
Voorkoms
Jiamusi 佳木斯 | |
---|---|
Stad | |
'n Straattoneel in Fuyuan (Jiamusi) | |
Koördinate: 46°48′00″N 130°19′00″O / 46.80000°N 130.31667°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Heilongjiang |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Sun Zhe (孙 喆) |
• Burgemeester | Wang Zhaoli (王兆力) |
Oppervlak | |
• Stad | 12 173 km2 (31 528 vk. myl) |
• Stedelik | 341 km2 (883 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 2 552 097 |
• Digtheid | 210/km2 (81/vk. myl) |
• Stedelik | 850 750 |
• Stedelike digtheid | 2 500/km2 (960/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 154000 |
Skakelkodes | 0545 |
Webwerf | jms.gov.cn |
Jiamusi (Chinees: 佳木斯) is 'n stad in die Chinese provinsie Heilongjiang met 'n bevolking van 2 552 097 in 2010. Die stad is in die buitenste noordooste van China aan die grens met Rusland geleë.
Jiamusi grens in die weste aan Harbin, in die noorde aan Hegang, in die suide aan Qitaihe, in die ooste aan Sjuangyasjan en in die weste aan Yichun.