Jane Duncan (akademikus)
Jane Duncan | |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Alma mater | Universiteit van die Witwatersrand |
Beroep | Akademikus (Joernalistiek en media) |
Webwerf | Jane Duncan aan UJ |
Jane Duncan is 'n akademikus, openbare intellektueel en aktivis aan die Departement Joernalistiek van die Universiteit van Johannesburg in Suid-Afrika.
Sy het 'n Baccalaureus artium sowel as honneurs- en meestersgrade aan die Universiteit van die Witwatersrand behaal en in 2007 'n doktorsgraad aan Wits se Skool vir die Kunste.[1] Haar tesis is getiteld: "Nasiebou en globalisering in die visuele kunste: 'n Gevallestudie van kunsprojekte van die Groter Johannesburg Metropolitaanse Raad"[2]
Sy het sedert die stigting in 1994 by die Instituut vir die Vryheid van Uitdrukking (IVU) in Johannesburg gewerk en was direkteur van 2001 tot middel 2009.[1][3] Sy was ook koördineerder van die IVU se voorgangerorganisasie, die Anti-sensuuraksiegroep. Sy het ook by die Funda-sentrum in Soweto gewerk en daarna in die Afrika-kultuursentrum in Newtown, Johannesburg.[1] Sy is ook die voormalige Highway Africa Chair of Media and Information Society aan Rhodes-universiteit.[1]
Sy werk aan kwessies van mediavryheid en doen navorsing oor aspekte van mediabeleid en die kruising tussen media en die inligtingsgemeenskap.[1][3]
Geselekteerde publikasies
[wysig | wysig bron]'n Seleksie van die boeke en joernaalartikels wat sy gepubliseer het:
- Lloyd, Libby; Duncan, Jane (Prof); Minnie, Jeanette; Bussiek, Hendrik (2010). South Africa: A Survey (PDF). Public broadcasting in Africa series. Open Society Initiative for Southern Africa. ISBN 978-1-920355-42-5. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 31 Oktober 2014. Besoek op 23 Oktober 2018.
- Duncan, Jane; Seleoane, Mandla, reds. (1998). Media and Democracy in South Africa. HSRC Press. ISBN 978-0-7969-1854-3.
{{cite book}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - Duncan, Jane (14 Oktober 2014). The Rise of the Securocrats. Jacana Education. ISBN 978-1-4314-1075-0.
{{cite book}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - Duncan, Jane (2000). "Talk left, act right: what constitutes transformation in Southern African media?". Communicatio: South African Journal for Communication Theory and Research. 26 (2): 52–59. doi:10.1080/02500160008537912.
{{cite journal}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - Duncan, Jane (30 Oktober 2003). "Another journalism is possible: Critical challenges for the media in South Africa" (PDF). Harold Wolpe Lecture Series. Besoek op 20 Julie 2022.
- "Turning points in South African television policy and practice since 1990". Media Policy in a Changing Southern Africa: Critical Reflections on Media Reforms in the Global Age. UNISA Press: 39–72. 2010.
{{cite journal}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - Duncan, Jane (2009). "The uses and abuses of political economy: The ANC's media policy". Transformation: Critical Perspectives on Southern Africa. 70 (1): 1–30. doi:10.1353/trn.0.0039.
{{cite journal}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - Duncan, Jane (2016). Is South Africa reverting to a repressive state? (in Engels). academia.edu.
- Duncan, Jane (1 Oktober 2018). Stopping the Spies: Constructing and resisting the surveillance state in South Africa (in Engels). Wits University Press. p. 312. ASIN B07SHHCL7B. [4]
Ducan het verskeie artikels vir nuusmedia en ander organisasies geskryf:
- Lys van artikels geskryf deur Jane Duncan vir SACSIS.org.za (Engels). The South African Civil Society Information Service. Argief geskep van die oorspronklike op 4 Maart 2019.
- Lys van artikels geskryf deur Jane Duncan vir die Mail & Guardian (Engels). Mail & Guardian. Argief geskep van die oorspronklike op 6 Junie 2019.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Rhodes University - Jane Duncan". ru.ac.za (in Engels). 25 Augustus 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Januarie 2015. Besoek op 30 Desember 2019.
- ↑ Duncan, Jane (April 2007). "Nasie bou en globaliseering in die visuele kunste: 'n Gevallestudie van kunsprojekte van die Groter Johanneburg Metropolitaanse Raad" (PDF) (in Engels). Univ. Wits. Uitgewers. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 16 Augustus 2017. Besoek op 30 Desember 2019.
- ↑ 3,0 3,1 Buccus, Imraan (2010). "Political tolerance on the wane in South Africa". SA Reconciliation Barometer Blog (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 30 Desember 2019.
- ↑ "Cellphone surveillance in South Africa – We should all be afraid". MyBroadband – Trusted in Tech (in Engels). 20 Mei 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2019. Besoek op 30 Desember 2019.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Personeelprofiel aan die Universiteit van Johannesburg Geargiveer 23 Oktober 2018 op Wayback Machine
- Personeelprofiel aan die Rhodes-Universiteit (argief)
- Vryheid van Uitdrukking Instituut Geargiveer 18 Augustus 2019 op Wayback Machine
- Jane Duncan op GoogleScholar