Jan Theuninck
Voorkoms
Jan Theuninck | |
---|---|
Gebore | 7 Junie 1954 |
Nasionaliteit | België |
Beroep | digter, skilder |
Jan Theuninck, gebore op 7 Junie 1954 in Zonnebeke, is 'n skilder en digter uit Vlaandere.
Theuninck verwerf internasionale bekendheid deur sy gedigte oor die Sjoa, die Joodse Volksmoord van die 20ste eeu. Sy skilderwerk is meestal abstrak en in felle kleure.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jan Theuninck.
- Skildery Holocaust by Gedigte oor Skilderye
- Versamelde gedigte
- ...van ´n kunstenaar bietjie anders as die res ...[dooie skakel]