Delft, Kaapstad
Voorkoms
Delft | |
---|---|
Township | |
Koördinate: 33°57′56″S 18°38′40″O / 33.96556°S 18.64444°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Kaapstad |
Oppervlak | |
• Totaal | 11,08 km2 (4,28 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 152 030 |
• Digtheid | 14 000/km2 (40 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | Busse: 7100 Strate: 7102 |
Skakelkodes | 021 |
Delft is 'n township in Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het Delft 'n bevolking van 152 030 gehad.[1]
Misdaad
[wysig | wysig bron]Op Vrydag, 12 Julie 2019, is die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in onder meer Delft ontplooi om hoë vlakke van misdaad, wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens tot dusver nog nie onder beheer kon bring nie, te takel.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Hoofplek Delft 2011-sensus
- ↑ "South Africa is deploying the army to fight crime – here's how the murder rate compares to an actual war zone". BusinessTech (in Engels). 12 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Desember 2019. Besoek op 12 Julie 2019.