Astonbaai
Voorkoms
Astonbaai | |
---|---|
Marina Martinique in Astonbaai | |
Koördinate: 34°04′41″S 24°54′36″O / 34.07806°S 24.91000°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Sarah Baartman |
Munisipaliteit | Kouga |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,08 km2 (0,42 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 792 |
• Digtheid | 733/km2 (1 900/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 94.2% |
• Bruin mense | 2.8% |
• Swart mense | 2.9% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 69.3% |
• Engels | 27.6% |
• Xhosa | 1.0% |
• Ander | 2.1% |
Poskode (strate) | 6332 |
Poskode (posbusse) | 6332 |
Skakelkode | 042 |
Astonbaai is 'n nedersetting in die Kouga munisipaliteit in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit is ongeveer 90 km wes van Port Elizabeth en 5 km vanaf Jeffreysbaai geleë.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Astonbaai". Sensus 2011.