Alpha Herculis
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alpha Herculis
| ||||
Die ligging van α Herculis in die sterrebeeld (in die rooi sirkel). | ||||
Sterrebeeld | Hercules | |||
Spektraaltipe | M5 Ib-II[1] / G8III + A9IV-V[1] | |||
Soort | Veelvoudige ster | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 17h 14m 38.853s / 17h 14m 39.181s[2] | |||
Deklinasie | +14° 23′ 25.0″ / +14° 23′ 23.98″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 3,35[2] (2,7 – 4)[3] / 5,322[2] | |||
Absolute magnitude (M) | -2,3[4] / 1,8 / 2,8[5] | |||
Besonderhede | ||||
Komponent 1 | A | |||
Massa (M☉) | 2,5 | |||
Radius (R☉) | 400 | |||
Ligsterkte (L☉) | 7 244 – 9 333 | |||
Temperatuur (K) | 3 155 – 3 365 | |||
Komponent 2 | Ba | |||
Massa (M☉) | ~2,5 | |||
Ligsterkte (L☉) | 126 | |||
Temperatuur (K) | 4 900 | |||
Komponent 3 | Bb | |||
Massa (M☉) | ~2 | |||
Ligsterkte (L☉) | 26 | |||
Temperatuur (K) | 7 350 | |||
Eienskappe | ||||
Afstand (ligjaar) | 360 | |||
Ouderdom (jaar) | 0,41 – 1,25 miljard | |||
Veranderlikheid | A: Halfreëlmatig[3] | |||
Veelvoudigheid | 3 sterre | |||
Ander name | ||||
Algethi, 64 Herculis, BD+14°3207, HIP 84345, CCDM J17146+1424, AAVSO 1710+14 A: HD 156014, HR 6406, SAO 102680 B: HD 156015, HR 6407, SAO 102681 | ||||
|
Alpha Herculis (α Herculis, afgekort as Alpha Her of α Her), is ’n veelvoudige ster sowat 360 ligjare van die Son af in die sterrebeeld Hercules. Wanneer deur ’n teleskoop daarna gekyk word, kan die verskeie komponente onderskei word – die helderste een het die naam Rasalgethi.[6]
Eienskappe
[wysig | wysig bron]Alpha Herculis A en B (α¹ en α²) is meer as 500 AE (astronomiese eenhede) van mekaar af, met ’n geraamde wentelperiode van sowat 3 600 jaar. α¹ is ’n ralatief swaar, helder rooireus. α² is self ’n dubbelster: ’n geelreus (Ba, die primêre komponent) en ’n geelwitdwerg (Bb). Hulle wentel elke 51,578 dae om mekaar.
α¹ Herculis is ’n ART-ster met ’n waterstof- sowel as heliumskil om ’n gedegenereerde koolstof-suurstof-kern. Dit is op ’n geraamde afstand van 360 ligjare van die Son af, volgens Hipparcos,[7][8][9] en het ’n radius van sowat 280 miljoen km, wat rofweg 400 M☉, of 1,87 AE, is. As Rasalgethi in die middel van die Sonnestelsel was, sou sy radius verder gestrek het as die wentelbaan van Mars teen 1,5 AE, maar nie heeltemal so ver as die Asteroïdegordel nie. Nes die meeste rooireuse aan die einde van hul bestaan verloor Rasalgethi baie massa en dit vorm ’n dun gasomhulsel wat minstens 90 AE ver strek.[10]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 Moravveji, Ehsan; Guinan, Edward F.; Khosroshahi, Habib; Wasatonic, Rick (2013). "The Age and Mass of the α Herculis Triple-star System from a MESA Grid of Rotating Stars with 1.3 <= M/M ⊙ <= 8.0". The Astronomical Journal. 146 (6): 148. arXiv:1308.1632. Bibcode:2013AJ....146..148M. doi:10.1088/0004-6256/146/6/148.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 2,3 Høg, E.; Fabricius, C.; Makarov, V. V.; Urban, S.; Corbin, T.; Wycoff, G.; Bastian, U.; Schwekendiek, P.; Wicenec, A. (2000). "The Tycho-2 catalogue of the 2.5 million brightest stars". Astronomy and Astrophysics. 355: L27. Bibcode:2000A&A...355L..27H. doi:10.1888/0333750888/2862.
- ↑ 3,0 3,1 Samus, N. N.; Durlevich, O. V.; et al. (2009). "VizieR Online Data Catalog: General Catalogue of Variable Stars (Samus+ 2007–2013)". VizieR On-line Data Catalog: B/gcvs. Originally published in: 2009yCat....102025S. 1. Bibcode:2009yCat....102025S.
- ↑ Huang, W.; Wallerstein, G.; Stone, M. (2012). "A catalogue of Paschen-line profiles in standard stars". Astronomy & Astrophysics. 547: A62. arXiv:1210.7893. Bibcode:2012A&A...547A..62H. doi:10.1051/0004-6361/201219804.
- ↑ Reimers, D. (1977). "On the absolute scale of mass-loss in red giants. I – Circumstellar absorption lines in the spectrum of the visual companion of Alpha-1 HER". Astronomy and Astrophysics. 61: 217. Bibcode:1977A&A....61..217R.
- ↑ "IAU Catalog of Star Names" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 April 2020. Besoek op 28 Julie 2016.
- ↑ Perryman, M. A. C.; Lindegren, L.; Kovalevsky, J. (July 1997), "The Hipparcos Catalogue", Astronomy and Astrophysics 323: L49–L52, Bibcode: 1997A&A...323L..49P
- ↑ van Leeuwen, F (November 2007). "Hipparcos, the New Reduction". Astronomy and Astrophysics. Centre de Données astronomiques de Strasbourg. 474 (2): 653. arXiv:0708.1752. Bibcode:2007A&A...474..653V. doi:10.1051/0004-6361:20078357.
- ↑ Perryman, Michael (2010), The Making of History's Greatest Star Map, Astronomers’ Universe, Heidelberg: Springer-Verlag, doi:10.1007/978-3-642-11602-5, ISBN 978-3-642-11601-8, Bibcode: 2010mhgs.book.....P
- ↑ Deutsch, Armin J. (Maart 1956). "The Circumstellar Envelope of Alpha Herculis". Astrophysical Journal. 123: 210–227. Bibcode:1956ApJ...123..210D. doi:10.1086/146152.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- An Atlas of the Universe: Multiple Star Orbits
- Upside down Hercules showing Rasalgethi as the head: Hercules Geargiveer 1 April 2011 op Wayback Machine
- Alpha Herculis op WikiSky: DSS2, SDSS, GALEX, IRAS, Hydrogen α, X-Ray, Astrophoto, Sky Map, Artikels en foto's
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia