1797
Voorkoms
1797 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1792 | 1793 | 1794 | 1795 | 1796 | ◄ 1797 ► | 1798 | 1799 | 1800 | 1801 | 1802 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1797 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Fluoriet | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1797 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 97ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 30 Desember – Pous Pius VI publiseer Christi Ecclesiae met reëlings vir 'n konklaaf.
- Die eerste aantekening van die mineraal fluoriet deur Carlo Antonio Galeani Napione.
- Napoleon stig die Cis-Alpin Republiek in Tessin, Switserland
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 31 Januarie – Franz Schubert, Oostenrykse komponis († 1828).
- 22 Maart – Wilhelm I van Duitsland, koning van Pruise en keiser van Duitsland († 1888)
- 21 Augustus – John Montagu, Koloniale Sekretaris van die Kaap die Goeie Hoop († 1853)
- 30 Augustus – Mary Shelley, Engelse skrywer, dramaturg, essayis, biograaf en reisskrywer († 1851).
- 3 Desember – Andrew Smith, Skotse dierkundige in Suid-Afrika († 1872).
- Onbekend – Piet Uys, 'n Voortrekkerleier († 1838).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 2 Maart – Horace Walpole, Engelse kunshistorikus, skrywer, intellektueel, antikwaar en politikus (* 1717)
- 9 Julie – Edmund Burke, Ierse filosoof en politikus (* 1729)
- 10 September – Mary Wollstonecraft, Engelse skrywer, filosoof en kampvegter vir vroueregte (* 1759).
- 28 Desember – Brigadier-generaal Mathurin-Léonard Duphot sterf tydens 'n opstand.
- Onbekend – John Cozens – Waterverfskilder.