aantal
- Bekend sedert 1634. Leenwoord uit Nederduits antal wat ook in Deens en Sweeds ontleen is. [1]
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
aantal | aantalle |
- 'n Onbepaalde getal; ’n klomp mense of dinge.
- Vakansieoorde is op 'n aantal eilande in die Vaalrivier opgerig.
Vertalings: aantal | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | aantal o | aantallen |
- «Er is een aantal verschillen tussen Afrikaans en Nederlands.»
- Daar is 'n aantal verskille tussen Afrikaans en Nederlands.
- Onsydig. Telbaar.
- Die woord word vir telbare woorde gebruik. Vir ontelbare woorde gebruik mens hoeveelheid.