Frédéric Chopin
Frédéric François Chopin (1 Maart 1810 – 17 Oktober 1849), gebore Fryderyk Franciszek Chopin,[1] was 'n Poolse pianis en komponis van romantiekmusiek. Hy is een van die bekendste skeppers van klaviermusiek. Hy is ook bekend vir sy liefdesverhouding met die Franse skryfster George Sand.[2]
Frédéric Chopin | |
---|---|
Frédéric Chopin in 1835 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Fryderyk Franciszek Chopin |
Ook bekend as | Frédéric François Chopin |
Gebore | 1 Maart 1810 Żelazowa Wola (Pole) |
Sterf | 17 Oktober 1849 Parys (Frankryk) |
Genres | Klassiek, Romantiek |
Beroep(e) | Pianis, komponis |
Instrumente | Klavier |
Chopin is in Żelazowa Wola (Pole) gebore. Hy is in Parys (Frankryk) oorlede.
Verwysings en voetnotas
wysig- ↑ Szopen is 'n alternatiewe, fonetiese spelwyse.
- ↑ HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Frédéric Chopin. |
- (en) Bladmusiek
- (en) BBC