iBet uBet web content aggregator. Adding the entire web to your favor.
iBet uBet web content aggregator. Adding the entire web to your favor.



Link to original content: http://af.m.wikipedia.org/wiki/Duitse
Duitsers - Wikipedia

Duitsers

(Aangestuur vanaf Duitse)
Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Duits.

Die Duitsers (Duits: Deutsche) is 'n Germaanse nasie en etniese groep inheems aan Sentraal-Europa[63] wat 'n gemeenskaplike Duitse afkoms, kultuur en geskiedenis deel, en Duits as moedertaal praat. Alternatiewelik is Duitsers diegene wat in Duitsland woon of in Duitsland gebore is.[64] Volgens die grondwet van Duitsland is diegene wat oor die Duitse burgerskap beskik, 'n Duitser, ongeag van die etniese herkoms.[65]

Duitsers

Totale bevolking: ca. 100–150 miljoen[1]
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Duitsland Duitsland 74–75 miljoen[2][3][4]

Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 47 miljoen[5][6]
Vlag van Brasilië Brasilië 20 miljoen[7][8][9]
Vlag van Argentinië Argentinië 3,5 miljoen[10][11]
Vlag van Kanada Kanada 3,2 miljoen[12]
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 1,2 miljoen[13][14]
Vlag van Frankryk Frankryk 1,1 miljoen[15][16][17][18]
Vlag van Australië Australië 898 700[19]
Vlag van Nederland Nederland 551 720[20][21]
Vlag van Chili Chili 500 000[22]
Vlag van Rusland Rusland 394 138
Vlag van Bolivië Bolivië 375 000[23]
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 365 654[24][25]
Vlag van Italië Italië 314 604[26]
Vlag van Paraguay Paraguay 290 000[27]
Vlag van Switserland Switserland 266 000[28][29][30]
Vlag van Peru Peru 240 000[31]
Vlag van Nicaragua Nicaragua 200 000[32]
Vlag van Kasakstan Kasakstan 178 409[33]
Vlag van Oostenryk Oostenryk 170 475[34]
Vlag van Pole Pole 148 000[35]
Vlag van Spanje Spanje 138 917[36]
Vlag van Hongarye Hongarye 131 951[37]
Vlag van Costa Rica Costa Rica 100 000[38]
Vlag van Israel Israel 100 000[39]
Vlag van België België 73 000
Vlag van Swede Swede 48 987
Vlag van Uruguay Uruguay 46 000[40][41]
Vlag van Roemenië Roemenië 36 884[42]
Vlag van Oekraïne Oekraïne 33 302
Vlag van Ecuador Ecuador 33 000[43]
Vlag van Namibië Namibië 30 000[44]
Vlag van Dominikaanse Republiek Dominikaanse Republiek 26 792[45][46]
Vlag van Noorweë Noorweë 25 000[47]
Flag of Ireland Ierland 21 305[48][49]
Flag of the Czech Republic Tsjeggië 18 772[50]
Vlag van Griekeland Griekeland 15 498[51]
Vlag van Portugal Portugal 15 498
Vlag van Denemarke Denemarke 15 000[52][53]
Vlag van Kuba Kuba 12 387
Vlag van Belize Belize 10 865[54]
Vlag van Colombia Colombia 9 668[55]
Vlag van Kirgisië Kirgisië 8 563
Vlag van Guatemala Guatemala 7 000–10 000[56]
Vlag van Filippyne Filippyne 6 400
Vlag van Finland Finland 5 447
Vlag van Slowakye Slowakye 5 000–10 000[57]
Vlag van Letland Letland 4 975
Vlag van Ghana Ghana 3 900[58]
Vlag van Serwië Serwië 3 900
Vlag van Kroasië Kroasië 2 965[59]
Vlag van Turkmenistan Turkmenistan 2 700[60]
Vlag van Tadjikistan Tadjikistan 2 700[60]
Vlag van Litaue Litaue 2 418
Vlag van Estland Estland 1 544
Vlag van Ysland Ysland 842
Vlag van Jamaika Jamaika 160[61]

Taal: Duits: Hoogduits (Opperduits, Middelduits), Nederduits
Geloofsoortuiging: Rooms-Katolieke Kerk, Protestantisme (hoofsaaklik Lutheranisme en Calvinisme; sien EKD),[62] ongebonde
Verwante etniese groepe: Ander Germaanse volke; Baltiese Duitsers; Ruslandduitsers
Germania, nasionale personifikasie van Duitsland en die Duitsers. Skildery deur Philipp Veit in 1848
Verspreiding van die Duitse diaspora

Duitsers vorm die titulêre nasie van Duitsland, waar hulle byna 93% van dié land se bevolking vorm en nog klein erkende minderhede soos Dene, Friese, Roma en Sorbe leef. Behalwe Duitsland kom Duitse minderhede nog in Europese lande soos België (Duitstalige Gemeenskap), Denemarke (Noord-Sleeswyk), Frankryk (Elsas en Lotaringe), Italië (Suid-Tirool), Kasakstan, Nederland, Pole (Silesië), Rusland (Ruslandduitsers) en Tsjeggië (Sudete) voor.

Nie alle mense wat Duits as moedertaal praat, beskou hulself as Duitsers nie. Byvoorbeeld het die Duitstalige bevolking in Liechtenstein, Luxemburg, Oostenryk en Switserland oor die eeue heen hul eie nasionale selfidentifikasie ontwikkel en beskou hulself nie as Duitsers nie, maar as Oostenrykers, Switsers, ens.

Wêreldwyd is daar tussen 100 en 150 miljoen Duitsers, waarvan omtrent die helfde in Duitsland woonagtig is. Daarbenewens het sowat 'n miljoen Duitsers hul in Noord- en Suid-Amerikaanse lande soos Argentinië, Brasilië, Kanada, die Verenigde State en Australië gevestig. Die aantal hang af van die definisie van die term Duitsers en die mense se selfidentifikasie.

Tydens die tydperk van die Duitse Keiserryk het sommige Duitsers hulle in gebiede van die Duitse koloniale ryk gevestig, veral in Duits-Suidwes-Afrika, waar in die huidige Namibië nog sowat 30 000 mense van Duitse afkoms woon. In Suid-Afrika is omtrent 1,2 miljoen mense van Duitse afkoms, veral die Afrikaners wat naas Nederlandse ook van Duitse, Engelse en Hugenote afkomstig is.[14]

Verwysings

wysig
  1. (en) "Ethnic Groups of Europe: An Encyclopedia" by Jeffrey Cole (2011), bl. 171; "Estimates of the total number of Germans in the world range from 100 million to 150 million, depending on how German is defined, ..."
  2. (de) Bevölkerung am 9. Mai 2011
  3. (en) Germans and foreigners with an immigrant background
  4. (en) Latest Census Underlines Multicultural German Reality, Deutsche Welle
  5. (en) TOTAL ANCESTRY REPORTED 2012 American Community Survey 1-Year Estimates
  6. (en) no,_americas_never_been_a_multicultural_society/page/full/ No, America's never been a multicultural society
  7. (en) Akstinat, Simon (Augustus 2007). "German Roots - Gisele Bündchen". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 April 2013. Besoek op 14 Februarie 2016.
  8. (en) Brazil - The Country and Its People Geargiveer 26 Desember 2011 op Wayback Machine
  9. (en) German Memoirs - Brazilian-Germans in Southern Brazil Geargiveer 10 Mei 2013 op Wayback Machine
  10. (es) "Internet Archive Wayback Machine". Web.archive.org. 13 Februarie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Februarie 2010. Besoek op 2 Augustus 2012. {{cite web}}: Cite uses generic title (hulp)
  11. "Obsevatorio de Colectividades – Comunidad Alemana" (in Spaans). Buenosaires.gob.ar. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2011. Besoek op 28 September 2011.
  12. (en) 2011 Canadian Census
  13. (en) "Germans in South Africa". Webcitation.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Maart 2002. Besoek op 28 September 2011.
  14. 14,0 14,1 (en) How 'Pure' was the Average Afrikaner? Geargiveer 13 Oktober 2012 op Wayback Machine
  15. (en) Vladimir Geroimenko. "France". Ling.gu.se. Besoek op 28 September 2011.
  16. "Alsatians" (in Engels). Everyculture.com. 16 Januarie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2020. Besoek op 28 September 2011.
  17. (fr) http://www.diplomatie.gouv.fr/fr/dossiers-pays/allemagne/presentation-de-l-allemagne/
  18. (fr) foreigners by nationality in France in 2011 INSEE
  19. "Reflecting a Nation: Stories from the 2011 Census, 2012–2013". 2011 Census (in Engels). Australian Bureau of Statistics. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2017. Besoek op 19 Maart 2013.
  20. Garssen, Joop, Han Nicolaas and Arno Sprangers (2005). "Demografie van de allochtonen in Nederland" (PDF) (in Nederlands). Centraal Bureau voor de Statistiek. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 Oktober 2018. Besoek op 2 Julie 2011.{{cite web}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  21. (nl) cbs.nl
  22. "Alemanes en Chile: entre el pasado colono y el presente empresarial | Sociedad |" (in Spaans). DW.DE. 31 Maart 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2015. Besoek op 7 Januarie 2013.
  23. "Bolivia" (in Engels). WorldStatesMen. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 16 Junie 2013.
  24. (en) Britain's German-born population prefers life under the radar
  25. (en) statistics.gov.uk Geargiveer 29 Januarie 2009 op Wayback Machine
  26. (en) "astat info Nr. 38" (PDF). Table 1 — Declarations of which language group belong to/affiliated to — Population Census 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 12 Augustus 2011. Besoek op 14 Februarie 2016.
  27. "Paraguay" (in Engels). WorldStatesMen. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 16 Junie 2013.
  28. (de) Wohnbevölkerung nach detaillierter Staatsangehörigkeit, Swiss Federal Statistical Office.
  29. (de) 2005 report of the Swiss Federal Office of Statistics
  30. (en) CIA World Fact Book Geargiveer 12 Januarie 2018 op Wayback Machine
  31. (es) / Inmigración Alemana al Perú Geargiveer 23 November 2009 op Wayback Machine
  32. (es) Alemanes en Nicaragua
  33. (ru) Перепись населения Казахстана (2009) Geargiveer 18 November 2018 op Wayback Machine
  34. (de) Statistik Austria
  35. (pl) Przynależność narodowo-etniczna ludności – wyniki spisu ludności i mieszkań 2011. GUS. Materiał na konferencję prasową w dniu 29. 01. 2013. bl. 3. Besoek op 6 Maart 2013.
  36. (en) End to Mediterranean dream for 90,000 Britons who left Spain last year - Telegraph
  37. (en) Hungarian census 2011 - final data and methodology
  38. (en) Auswärtiges Amt - Costa Rica
  39. "Money overcomes ideology as Israelis hunt down German passports| Yediot Ahronot | 31.05.2011". Ynetnews (in Engels). 20 Junie 1995. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2019. Besoek op 28 September 2011.
  40. (de) Auswärtiges Amt - Uruguay
  41. "There are 6,000 Germans living in Uruguay today and 40,000 descendants of Germans" (in Duits). Auswaertiges-amt.de. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2016. Besoek op 28 September 2011.
  42. (ro) "2011 census" (PDF).
  43. Joshua Project. "Ethnic groups around the world" (in Engels). joshuaproject.net. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Februarie 2014. Besoek op 28 September 2011.
  44. (en) Namibia Restores An African Name To Historic Caprivi Strip
  45. "Dominican Republic" (in Duits). Auswaertiges-amt.de. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 November 2017. Besoek op 28 September 2011.
  46. Martínez, Darlenny (2 Mei 2013). "Estudio: en RD viven 534,632 extranjeros". El Caribe (in Spaans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Julie 2018. Besoek op 29 Mei 2014.
  47. (no) Personer med innvandringsbakgrunn, etter innvandringskategori, landbakgrunn og kjønn. 1. januar 2012 Geargiveer 18 September 2012 op Wayback Machine Statistics Norway, besoek op 11 Januarie 2013
  48. (en) CSO Ireland - Persons usually resident and present in the State on Census Night (2006), classified by place of birth and age group
  49. "CSO Emigration" (PDF) (in Engels). Census Office Ireland. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 21 Maart 2019. Besoek op 29 Januarie 2013.
  50. "Ethnic German Minorities in the Czech Republic, Poland and Slovakia" (in Engels). Radio.cz. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Januarie 2009. Besoek op 28 September 2011.
  51. "Greeks Census 2001" (PDF) (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 24 September 2015. Besoek op 28 September 2011.
  52. (de) Bund Deutscher Nordschleswiger Geargiveer 16 Maart 2013 op Wayback Machine
  53. (de) http://www.nordschleswig.dk/SEEEMS/417.asp Geargiveer 26 Maart 2013 op Wayback Machine
  54. (en) 2010 Population and Housing Census Housing Characteristics Geargiveer 12 Augustus 2011 op Wayback Machine
  55. (es) http://www.dw.com/es/alemanes-en-colombia-en-búsqueda-de-oportunidades/a-14995959
  56. (de) Deutsche Botschaft Guatemala - Startseite Geargiveer 14 Januarie 2016 op Wayback Machine
  57. "Slovakia" (in Duits). Auswaertiges-amt.de. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 28 September 2011.
  58. (en) Joshuaproject.net (German). Joshuaproject.net. Besoek op 19 Augustus 2013.
  59. (en) 4. POPULATION BY ETHNICITY AND RELIGION, 2011 CENSUS
  60. 60,0 60,1 Joshua Project. "Tajik, Afghan of Afghanistan Ethnic People Profile" (in Engels). Joshuaproject.net. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Februarie 2010. Besoek op 7 Januarie 2013.
  61. "The Arrival of the GERMANS". Jamaica Gleaner (in Engels). 2 Maart 2004. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2012. Besoek op 31 Mei 2012.
  62. "Germany - The Lutheran World Federation" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 29 Maart 2015.
  63. (en) Minahan, James (2000). One Europe, many nations: a historical dictionary of European national groups. Greenwood Publishing Group. p. 769. ISBN 0-313-30984-1. Besoek op 25 Mei 2013.
  64. "German". Merriam-Webster Dictionary (in Duits). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 April 2020. Besoek op 7 Januarie 2016.
  65. "Grundgesetz: XI. Übergangs- und Schlussbestimmungen" (in Duits). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Augustus 2016. Besoek op 14 Februarie 2016.

Eksterne skakels

wysig